Pons

Pons

snaakse aanhalings vanaf die internet



Permanente link vir hierdie aanhaling

los gerus kommentaar op die qoute




#35 (6) [X]
<ProtZkroG[w]> Die groothandelprys van paraffien gaan met 29c per liter styg. - Sapa
<ATME> jip, ek dink die 27 c/liter gaan maak dat ek maar heel vakansie by die huis moet bly
<ATME> Die prys van drank het groter invloed op my vakansie as die petrolprys
<ProtZkroG[w]> hahaha