Pons

Pons

snaakse aanhalings vanaf die internet



Permanente link vir hierdie aanhaling

los gerus kommentaar op die qoute




#113 (2) [X]
<me>ek sal graag al my fotos wil upload op die internet as backup, maar het nie die bandwidth nie
<anon>Daai is nogal n probleem in SA. Ek sal ook wil
<me>een vd dae sal dit gebeur!
<anon>Uncaped
<me>superhero wat ontbloot is? lol