Pons

Pons

snaakse aanhalings vanaf die internet



Permanente link vir hierdie aanhaling

los gerus kommentaar op die qoute




#110 (1) [X]
<ano> ek wil maybe iets bak om saam te vat - ek het lanklass gebak
<ano> het j enige requests
<ano> maybe kan j an iets dink wat amla van sal hou
<ano> ?
<Dave> Amla hou van krieket 
<Dave> hashim amla
<ano> hehe
<Dave> tikfoute is snaaks
<ano> *almal