Pons

Pons

snaakse aanhalings vanaf die internet



Permanente link vir hierdie aanhaling

los gerus kommentaar op die qoute




#105 (6) [X]
<Stolla[w]> ons het vanoggend n meeting gehaat....fooken vroumens van JHB wil haar gewig rondgooi en vra hoekom was die een service af.....die een IT ou se vir haar die Cisco 7800 het om geval....sy se sy soek n FULL report by COB .... na die meeting vra sy hom....kan julle nie net die goed vas maak aan die grond nie....WTF