Pons

Pons

snaakse aanhalings vanaf die internet



Permanente link vir hierdie aanhaling

los gerus kommentaar op die qoute




#102 (1) [X]
11:39 < CeRvAnTeS> spider my ook gebyt
11:39 < CeRvAnTeS> vanoggend wakker geword met blaas op my kniee
11:39 < CeRvAnTeS> en eks seker dis nie carpet burns nie
11:41 < CeRvAnTeS> so 3 weke terug ook
11:41 < CeRvAnTeS> so die fokker is iewers in my kamer
11:42 < scimi> gooi vir hom n tjoppie uit saans